Media24 Boeke (Pty) Ltd

'n Dro wit seisoen

'n Dro wit seisoen

Regular price $21.93 USD
Regular price Sale price $21.93 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hierdie roman oor die dood van 'n swart man in aanhouding is in 1979, kort na publikasie, vir 'n tyd lank verbied. Die hoofkarakter is 'n doodgewone man wie se sin vir regverdigheid geskok word deur die gebeure, en hy probeer om agter die waarheid te kom.
View full details