Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die straatspeurders: Sink of swem

Die straatspeurders: Sink of swem

Regular price $8.04 USD
Regular price Sale price $8.04 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die Straatspeurders is terug! Hierdie keer moet Vuyo en sy vriende, Victor, Sizwe en Tembile ’n bende skurke uitoorlê wat boot-eienaars in Houtbaai-hawe afpers deur hulle boot op te blaas as hulle nie toegee aan hulle eise vir geld nie. Die aksie neem Sizwe na die oop see, maar hy kan nie swem nie! Gelukkig help ’n vriend hom om na veiligheid te stuur en hy word gered. Intussen het die polisie die skurke gevang en die Straatspeurders is weer eens die helde van die gemeenskap. Die sewende boek in die opwindende Die Straatspeurders-reeks
View full details