1
/
of
1
Human & Rousseau
Die Pikkewouters van Amper-stamperland
Die Pikkewouters van Amper-stamperland
Regular price
$9.99 USD
Regular price
$11.33 USD
Sale price
$9.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
’n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. ’n Pikkewouter lyk amper soos ’n kabouter, maar ook so ’n bietjie soos ’n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. Dinge is amper soos in hierdie land, maar ook nie heeltemal nie. Daarom dat die snaakse diere en dinge klein lesertjies so interesseer en amuseer. Klassieke stories wat al vir baie jare kinders en grootmense veel plesier verskaf het.
Share
