Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die Luiperds van Sh'ong

Die Luiperds van Sh'ong

Regular price $14.62 USD
Regular price Sale price $14.62 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Seevie red 'n luiperdwelpie wanneer hy slegs 'n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op 'n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is 'n aangenome kind. Hy en sy meisie, Tensy, fynkam die berg van Sh'ong op soek na die graf van sy suster, Ladine, om antwoorde op sy ware identiteit te vind.
View full details