Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die skat van Carlos da Costa

Die skat van Carlos da Costa

Regular price $10.60 USD
Regular price Sale price $10.60 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dit is vakansie en Lucas pas die bure se huise en troeteldiere op vir sakgeld. Hy moet met sy motorfiets ry om by al die plekke uit te kom, en so kom hy eendag op die bure se vermoorde kat af, en ’n vreemde foto in die verkeerde posbus. Hy kom dan agter iemand agtervolg hom en wil hom op sy motorfiets omry. So begin sy en sy vriende, Barries en Ben, se speurtog wanneer hulle stadig maar seker leidrade kry, wat uiteindelik reguit lei na die ou huis van oorlede Carlos da Costa.
View full details