Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die beginsel van stof

Die beginsel van stof

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Breyten Breytenbach se nuwe bundel is in ’n sekere sin ’n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter en het sterk outobiografiese elemente. Die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal, en daarmee saam die wisseling van plek en landskap. Die deernis en empatie met die mens en sy vreemde lewensverlope is aangrypend. Nog selde by hierdie digter het die landskap so ’n primêre en so ’n verhelderende rol gespeel as in hierdie bundel.Eerlike en ongesmukte poësie, kompleks én eenvoudig. By uitnemendheid ‘n “wóórd”-bundel, een wat die taal self bemagtig.
View full details