Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Boerumoer: Oom Gysbert se dorpstories

Boerumoer: Oom Gysbert se dorpstories

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die verteller in hierdie verhale, Oom Gysbert, se stories speel af op plase en dorpe in die Karoo. Die skrywer skep spanning met ingehoue humor en die verhale eindig dikwels op verassende wyse. Hy vertel van die eenvoudige Boggie wat in die hospitaal begin boer het sodat hy vroegtydig weet wanneer die volgende begrafnis gaan plaasvind. Dan is daar ook die suinige tant Geesie wat haar suiker in die vallei van ‘n duisend heuwels van haar boesem bewaar. En die dag van die mampoernagmaal.
View full details