1
/
of
1
Human & Rousseau
Padmaker
Padmaker
Regular price
$18.27 USD
Regular price
Sale price
$18.27 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
’n Sensitiewe roman oor die komplekse verhouding tussen ouer en kind en die afdruk wat een geslag op ’n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, ’n padskraperoperateur, met sy stories oor die padwerke die lewe vir haar uitgelê het en waar haar ma se verbete stryd teen die armoede van die kampe begin het. Katrien se reis is meer as ’n herinneringstog; op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: “Om te weet waarheen jy op pad is, moet ’n mens onthou waar jy vandaan kom.”
Share
