Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

My ouma in kaneel

My ouma in kaneel

Regular price $16.45 USD
Regular price Sale price $16.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Toe Magriet-hulle die eerste keer van die plaas in die Stormberge af weggetrek het, was dit vir haar bitter swaar om haar geliefde ouma agter te laat. Soos sy ouer word, kry sy egter begrip vir die moeilike besluite wat haar ouers moes maak. Gedurende  hul gesin se omswerwinge maak Magriet nuwe vriende en ervaar eerste liefde. Maar sy maak ook kennis met die dood en besef dat selfs haar ouma nie so sag en perfek is as wat sy haar onthou het nie. ’n Pragtige grootwordverhaal wat afspeel in die Depressiejare.
View full details