1
/
of
1
Human & Rousseau
Die Serfontein-kinders #6
Die Serfontein-kinders #6
Regular price
$11.70 USD
Regular price
Sale price
$11.70 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Doktor Roelof Serfontein, miljoenêr, wêreldbekende skrywer en hoof van Keurboslaan se beroemde seunskool, vind dit moeilik om die roman te voltooi waaraan hy reeds twee jaar lank skryf. Hierdie keer is dit sy eie vyf kinders wat hoofsaaklik daarvoor verantwoordelik is. Die 14jarige Josef is die oudste, die maklike seun, maar Richard is duidelik sy pa se kind: effens teruggetrokke en sensitief. Die 8jarige Berrie se spontaniteit maak hom almal se maat, Diaan is waarskynlik die ‘normaalste’ kind, en Laetitia is geestelik en akademies heelwat ouer as vier jaar. Ook Karl, die aangenome seun van dominee Goosen, sowel as Tessa, wat haar man dokter Eugene Krynauw om kinderagtige redes verlaat het, se teenwoordigheid op Keurboslaan stel doktor Serfontein se geduld deeglik op die proef.
Share
