Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die hoof van Keurboslaan #2

Die hoof van Keurboslaan #2

Regular price $11.70 USD
Regular price Sale price $11.70 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die nuwe skooljaar op Keurboslaan bring gerugte van ’n gemaskerde rower, bekend as Jan Fiskaal, wat die omgewing terroriseer. Dr Serfontein doen sy bes om te help om die rower vas te trek, veral om die invloed wat dit op die verbeelding van die avontuurlustige skoolseuns het, te bekamp. Daar is heelwat nuwe leerlinge by die skool, ook Flip, ’n seun wat van die huis weggeloop het en met iemand anders se naam by die skool aansluit. Eugene Krynauw, nou sestien jaar oud, en sy vriende is ook pal in die moeilikheid.
View full details