1
/
of
1
Human & Rousseau
Saartjie se Boetie (#22)
Saartjie se Boetie (#22)
Regular price
$9.14 USD
Regular price
Sale price
$9.14 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Saartjie se boetie Apie verjaar en hy is doodbang dat sy familie daarvan gaan vergeet. Al wat hy wil hê, is bokshandskoene en ’n partytjie sonder meisies. Saartjie doen haar bes om te sorg dat Apie die verjaarsdag kry wat hy wil hê. Sy koop selfs vir hom ’n spesiale geskenk. Maar dan besluit sy om dit solank te gebruik – en dit lei natuurlik tot groot konsternasie.
Share
