Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Saartjie se drome (#20)

Saartjie se drome (#20)

Regular price $8.49 USD
Regular price $9.14 USD Sale price $8.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Saartjie lees ’n liefdesverhaal en glo vas dat ’n droomman wat haar asem wegslaan en haar knieë lam maak vir haar wag. Haar beste vriendinne, Anna en Lina, stel voor dat sy kyk of Galpil nie haar droomman is nie, maar dan kom bly die Springbokrugbyspeler Gerrie Meyer by die Baumanns en Saartjie weet presies wie haar droomman is...
View full details