Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Saartjie se sirkus #21

Saartjie se sirkus #21

Regular price $9.14 USD
Regular price Sale price $9.14 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Saartjie is op haar stukke: sy kry dit reg dat haar klas die dag in die son kan sit toe sy hulle juffrou oortuig dat die klaskamer stink en sy trek arme Anna ’n lelike streep. Die wêreldberoemde Bert Lancer-sirkus is in Lynnekom en hulle soek ’n jong klavierspeler – Saartjie.
View full details