Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Trompie die alleenloper (#23)

Trompie die alleenloper (#23)

Regular price $9.14 USD
Regular price Sale price $9.14 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Trompie is smoorverlief op Rosa, maar die Boksombende is baie ongelukkig daaroor. Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net moeilikheid veroorsaak. Wat Trompie egter pla, is die feit dat hy nie die enigste ou op Kwaggaberg is wat verlief is op Rosa nie.
View full details