Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Trompie die reisiger (#21)

Trompie die reisiger (#21)

Regular price $9.14 USD
Regular price Sale price $9.14 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Trompie beland in groot moeilikheid as hy ’n nuwe mikstok vir sy kettie wil maak en ’n saag uit sy pa se verbode werkskamer gaan gaps. Maar dan skryf hy in vir ’n kompetisie van ’n koejawelfabriek wat ’n “tipiese Suid-Afrikaanse seun” soek. Die prys vir die wenner en ’n maat van sy keuse, is ’n reis in ’n vliegtuig na Kaapstad én Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook! Die vraag is net: sal Trompie ooit as die wenner gekies word, en ás hy wen, watter een van sy maats moet hy kies om saam te neem op hierdie wonderlike reis?
View full details