Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Trompie die leier (#11)

Trompie die leier (#11)

Regular price $9.14 USD
Regular price Sale price $9.14 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die Boksombende het groot pret met ’n dooie slang wat hulle oor die straat trek om mense die skrik op die lyf te jaag, maar dan begin die nuwe skooljaar. Kwaggaberg se skoolhoof besluit twee graad tien-leerders moet as junior leerderraadslid gekies word en hierdie groot eer val Trompie en Katrien te beurt. Dit is egter nie altyd maklik om soveel verantwoordelikhede te hê nie – die Grootkaptein se drie manskappe maak die lewe vir hom moeilik, want hulle dink hy sal hulle oorsien as hulle die skoolreëls oortree en die senior leerderraadslede wil hom nie as een van hulle aanvaar nie. Om alles te kroon, beland ons held onskuldig in groot moeilikheid wanneer hy van misdaad verdink word en homself nie kan verdedig nie. Trompie laat ’n matriekseun sy vuiste proe, maar besef dan dat sy vegvernuf hierdie keer nie genoeg gaan wees om sy bas te red nie. Sal hy dit regkry om sy naam in ere te herstel of gaan hy uit sy skool geskors word?
View full details