Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Ongenooide gaste op Keurboslaan #11

Ongenooide gaste op Keurboslaan #11

Regular price $11.70 USD
Regular price Sale price $11.70 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is ’n groep hippies – bedelaars en dwelmverslaafdes – wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vuil, morsig en glad nie ’n goeie invloed op die skoolseuns nie. Almal verwag dat doktor Serfontein teen hulle sal optree, maar hy doen dit nie. Dit is omdat hy weet dat die jongste lid van die bende, Carolus, Loggenberg se jonger broer is en hy wil die seun graag help. Op skool verloop alles ook nie rustig nie, want klein Felix Krynauw en sy groep maats is gedurig in die moeilikheid. Hulle word betrap waar hulle ’n geweer uit die magasyn wil gaps. Die hoof en prefekte probeer tevergeefs uitvind wat die spulletjie in die mou voer.
View full details