1
/
of
1
Human & Rousseau
Apostroof
Apostroof
Regular price
$14.62 USD
Regular price
Sale price
$14.62 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Fanie Olivier se treffende nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou, Rike, en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende, gestroopte en deerniswekkende verse deur ’n digter wie se stem veels te lank stil was.by 'n weerbegintoe, destyds, was mens dapperdwaas en dom,het liefde orals in kosmosplate uitgeblom.nou trap jy dubbeltjie versigtig, aalwynkrap en die bitter van pyn laat jou stom. gedagte‘n teks bring altyd iets in berekening.die lewe, eweneens in sy verrekeningvan soveel sonne, soveel mane, soveel,rym dit op dat, spel uit in sy betekening.
Share
