1
/
of
1
Human & Rousseau
Wanpraktyk
Wanpraktyk
Regular price
$14.55 USD
Regular price
Sale price
$14.55 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die gedigte in Andries Samuel se debuutbundel bevat dikwels verwysings na argitektuur: die ontwerp van geboue en die konkrete bouwerk wat daarop volg. Dit bepaal die struktuur en eerste vlak van die gedigte, maar word ook herlei tot die mens en die self as die “bouwerk” en die gedig as die vorm (argitektuur) waarbinne die “mens/self” gestalte kry. Die weerloosheid van menswees, die blootstelling aan ruwe emosionele werklikhede en die mens se poging om hom teen hierdie aanslae te verweer, word ondersoek.
Share
