1
/
of
1
Human & Rousseau
Christine le Roux Omnibus 3
Christine le Roux Omnibus 3
Regular price
$17.91 USD
Regular price
Sale price
$17.91 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur ’n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die stormnag:’n Kunstenares soek skuiling in ’n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met ’n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, maak haar die teiken van ontvoerders.Teësinnige erfgenaam: Wanneer die 28-jarige Melissa van Eeden na haar afgesonderde grootwordjare skielik ontdek dat sy die erfgenaam is van ’n skatryk man, weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie.
Share
