Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die Speletjie

Die Speletjie

Regular price $9.14 USD
Regular price Sale price $9.14 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het, kan dit nie gestop word nie, en as dit eers jou naam het . . . Iemand is reeds onverklaarbaar dood, en Wouter en sy vriend Koekoes moet vinnig dink aan ’n uitkomkans, anders is dit neusie verby – nie net vir hulle twee nie, maar vir almal wat hierby ingesleep is.
View full details