Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die vrou met die pers oog

Die vrou met die pers oog

Regular price $7.99 USD
Regular price $9.14 USD Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.
View full details