Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Tryna du Toit-omnibus 7: Die wit ringmuur & Rooi Malvas

Tryna du Toit-omnibus 7: Die wit ringmuur & Rooi Malvas

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die wit ringmuur: Vir Cathy is die wit ringmuur om die ou opstal ’n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Wanneer sy haar verlowing met Andries Louw verbreek, besef sy dat die einde van ’n hoofstuk aangebreek het. Anderkant die ringmuur wag die wye wêreld, wink die toekoms. Nooit het sy kon droom dat sy sou wou terugkeer na die beskerming van die ringmuur nie.Rooi Malvas: Op ’n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, ’n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan. ’n Week voor die egskeiding finaal sou word, beland Hein se vrou, Lalie, egter in ’n ongeluk en word die egskeiding uitgestel. Dan is daar ’n selfmoordpoging en krisis volg op krisis. Uiteindelik is dit ’n pot rooi malvas wat ’n verrassende wending bring.
View full details