Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Lot se vrou

Lot se vrou

Regular price $15.35 USD
Regular price Sale price $15.35 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In hierdie bundel is daar heelwat stiltes in herinneringsverse en nostalgiese verse, wat afgewissel word met verse wat die stilte verskeur. Die digter, in hierdie bundel, kla haarself aan, sy haal haar af en sy verraai haar: die digter is die kitaarspeler en “sal alles doen en selfs verraai, net dat ’n nuwe deuntjie in my draai” (DJ Opperman).Die woord staan voorop in hierdie gedigte. Dit is “woordverse” sonder dat die idee ondergeskik gestel word aan die woord.Selde nog het Hambidge die “gevaarlike woord” so onverskrokke hanteer en hierdie bundel is van haar rykste werk tot op hede.
View full details