Media24 Boeke (Pty) Ltd

Die Aanspraak van lewende wesens

Die Aanspraak van lewende wesens

Regular price $21.20 USD
Regular price Sale price $21.20 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hierdie bekroonde skrywer se nuwe roman was die wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012, en bied 'n priemende blik op twee parallelle reise: 'n man en 'n vrou elk op soek na die oorsake van 'n broer en 'n suster se ondergang. Die verhaallyne vloei saam op 'n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad. Komies, hartroerend, meditatief, verruimend!
View full details