Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook

Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook

Regular price $8.04 USD
Regular price Sale price $8.04 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip. Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir ’n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs hý nie meer so braaf nie . . .
View full details