1
/
of
1
Human & Rousseau
Proteus
Proteus
Regular price
$15.89 USD
Regular price
Sale price
$15.89 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Tobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik – en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word.Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik – ’n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoë doen om hom te keer.En nou word die jagter die prooi. Op ’n “geleende” BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom.Spanning uit die boonste rakke; ’n boek wat geen leser sal kan neersit nie.
Share
