Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Prinses Talia en die draak

Prinses Talia en die draak

Regular price $9.87 USD
Regular price Sale price $9.87 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Prinses Talia is almal se heldin toe sy op ’n baie ordentlike, maar slim manier van die kwaai draak op die paleis se dak ontslae raak. Maar hoekom het die draak nou juis dáár geland? En waarom het hy geweier om weg te gaan? Lees hierdie oulike, prettige storie en vind self uit – en leer sommer ’n paar interessante nuwe woorde by.
View full details