Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die Gewildste Afrikaanse gedigte

Die Gewildste Afrikaanse gedigte

Regular price $16.45 USD
Regular price Sale price $16.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Leserskring het in samewerking met By en RSG hul lede, lesers en luisteraars gevra om vir hul gunstelinggedigte in Afrikaans te stem. Hierdie boek bevat die 100 gewildste gedigte, soos aangewys deur liefhebbers van die digkuns uit alle uithoeke van die land, oud en jonk. Die versameling bevat ’n wye verskeidenheid poësie, deur digters soos Eugène N. Marais, Elisabeth Eybers, Breyten Breytenbach, Antjie Krog, N.P. van Wyk Louw, A.G. Visser, Lina Spies, D.J. Opperman en Adam Small. Dit is ’n onteenseglike bewys dat dié woordkuns steeds ’n plek het in die harte en huise van Suid-Afrikaanse lesers.
View full details