1
/
of
1
Human & Rousseau
Wag 'n bietjie: Tweede verhaal in die Bolander-trilogie
Wag 'n bietjie: Tweede verhaal in die Bolander-trilogie
Regular price
$7.31 USD
Regular price
Sale price
$7.31 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die tweede verhaal, Wag 'n bietjie, moet Magriet, 'n stadsmeisie, ’n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry aangaan.
Share
