Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Getuie

Getuie

Regular price $20.47 USD
Regular price Sale price $20.47 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die selfmoord van haar kleintydse vriendin, Mignon, laat Maggie McKairn met meer vrae as antwoorde. In ’n brief vra Mignon vir Maggie om ’n familielid in die tronk te gaan opsoek. Bea Mostert, ’n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir ’n onvergeeflike daad. Wat het hierdie twee vroue tot sulke uiterstes gedwing – en speel die streng godsdienstige agtergrond waaruit hulle kom ’n rol in hulle lewensverloop? Maggie se soeke na antwoorde word deel van haar eie pad na aanvaarding van haar man se dood en begrip vir haar Ierse pa se hardvogtigheid.
View full details