Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Bloedfamilie

Bloedfamilie

Regular price $16.45 USD
Regular price Sale price $16.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die kortverhale in hierdie debuutbundel vorm nie net tematies ’n eenheid nie, maar daar is terugkerende situasies en karakters: twee susters, waarvan een mooier en inkenniger is, ’n problematiese verhouding tussen ma en dogter, lesbiese verbintenisse en ’n onmag om deel van die konvensionele gesins- en familieopset te word. Verskeie sosiale en filosofiese kwessies word op ’n kompromislose en waagmoedige manier aangepak.
View full details