Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Die twee lewens van Dieter Ondracek

Die twee lewens van Dieter Ondracek

Regular price $19.01 USD
Regular price Sale price $19.01 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op ’n nuwe begin: sy werk by die spoorweë, waar hy weer met sy geliefde “vlamdiere” kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS-kollega Kurt Wolff op, met dreigemente en gerugte oor ODESSA en Sabine. Dieter/Gerhard besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.
View full details