Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Op 'n galop na Buckingham-paleis

Op 'n galop na Buckingham-paleis

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die subtitel, Vertellings van ’n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop . . . Juis hierin lê ’n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge van die onstuimige laat 50- en vroeë 60tigerjare. Hy was o.m. privaat sekretaris vir die hoë kommissaris in Londen in die dae van Sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe Suid-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek.Mens hoor van die blapse, die politieke binnegevegte, die gedragspatrone van bekende politieke personasies, paleisprotokol, die werk van geheime agente – dinge waaroor “die man op straat” net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en ewewigtige terugblik op ’n veelbewoë tydvak.’n Onderhoudende boek, lesenswaardig en insiggewend, met enkele blink komiese hoogtepunte.
View full details