Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Rooi malvas

Rooi malvas

Regular price $6.99 USD
Regular price $7.31 USD Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Op ’n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, ’n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan. ’n Week voor die egskeiding finaal sou word, beland Hein se vrou, Lalie, egter in ’n ongeluk en word die egskeiding uitgestel. Dan is daar ’n selfmoordpoging en krisis volg op krisis. Uiteindelik is dit ’n pot rooi malvas wat ’n verrassende wending bring.
View full details