Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie

Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie

Regular price $19.01 USD
Regular price Sale price $19.01 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië. Die verteller is ’n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit (o.m. in ’n hawestad aan die ooskus van Afrika) en daarna deur ’n vierde man op ’n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Eers dros die res van die geselskap en daarna sterf die man en bly die slavin alleen agter. Sy woon uiteindelik in ’n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink. Hierdie belangrike Afrikaanse roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, o.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur J.M. Coetzee.
View full details