Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Skrapnel

Skrapnel

Regular price $16.81 USD
Regular price Sale price $16.81 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Joernalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indië, waar sy skuil van die gereg. Volgens Sarah is Ranna die enigste een wat Alex kan help. Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ’n lank vergete misdaad op te los, maar sal sy dit herken as sy nie eens weet waarna sy soek nie?
View full details