1
/
of
1
Human & Rousseau
Meer as een grens
Meer as een grens
Regular price
$17.91 USD
Regular price
Sale price
$17.91 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In hierdie nuwe roman deur Connie Luyt, skrywer van Lang skaduwees in Afrika, is dit weereens die menslikheid en warmte van die vertellerstem wat mens opval. ’n Liefdesverhaal wat die nadraai van die Grensoorlog in mense se lewens en die skaduwêreld van militêre intelligensie ondersoek. Ben dra nog swaar aan sy ervarings tydens die grensoorlog. Hy glo hy en Alexa het die perfekte verhouding: Sy vra geen vrae oor sy verlede nie en hy vra ook nie oor hare nie. Dan daag ’n ou weermagkennis van Ben op en Alexa verdwyn sonder waarskuwing.
Share
