Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Middernag en ander spokerige stories

Middernag en ander spokerige stories

Regular price $12.43 USD
Regular price Sale price $12.43 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hoekom wil Carla se ma haar nie glo oor die meisie agter haar kamerdeur nie? En wat maak juffrou Elizabeth, van sy nuwe skool, in Arnold-hulle se spens in die middel van die nag? Hoe kan ’n skoolbussie vol kinders in die nag wegjaag sonder dat daar ’n bestuurder in is? Waar kom die vreemde outjie in Bennie se koshuiskamer se kas vandaan? Hierdie is maar ’n paar van die vrae wat jy beantwoord sal kry in hierdie lekker-lees versameling grillerige stories vir alle ouderdomme.
View full details