1
/
of
1
Human & Rousseau
Die erfgename van La Provence
Die erfgename van La Provence
Regular price
$7.31 USD
Regular price
Sale price
$7.31 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die erfgename van La Provence: Nà ’n lang en gevaarlike seereis kom Mathilda Jourdan en haar sestienjarige broer, Pierre, in Februarie 1752 met ’n seilskip in Tafelbaai aan. Sy koester groot verwagtings, maar hoe moes sy weet dat die brief wat sy uit Europa aangestuur het haar onbekende oom Joachim nooit bereik het nie; dat die hooghartige jong man wat die eerste dag tot haar redding kom, haar oom se stiefseun is; dat haar enigste kennis in die Kaap, Eugène Leendert, nie te vertrou is nie?
Share
