1
/
of
1
Human & Rousseau
Vyf-en-veertig skemeraandsange: uit die eenbeendanser se werkruimte
Vyf-en-veertig skemeraandsange: uit die eenbeendanser se werkruimte
Regular price
$16.45 USD
Regular price
Sale price
$16.45 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
’n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ’n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is ’n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk – die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.
Share
