Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Catharina

Catharina

Regular price $16.81 USD
Regular price Sale price $16.81 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In die laat winter van 1836 word Lang Hans van Rensburg se hele trek deur Sochangana uitgemoor. Maar die gerugte wil dit hê dat twee kinders aan die moordnag ontkom het. Byna vyftig jaar later trek Catharina saam met haar vader uit op die winterjag in die Laeveld. Dis onbekende spore wat sy hier teëkom. Dis ook in hierdie winter dat Afrika-dolos en Boeresiener saampraat en haar ver uit die pad uit stoot: oor Barberton se delwerye, deur die runderpes en die groot droogte, oor die transportryerspad tussen Delagoabaai en die ou Transvaal, en kort voor die Tweede Vryheidsoorlog uitbreek en die Steinaeker’s Horse toeslaan, terug na die Olifantsjag se westelike oewer. Maar telkens koers die pad terug na die nag van die moord op die Van Rensburgtrek. En daar is liefde en ander bloed op die spel. ’n Diep menslike en epiese sage wat afspeel teen die agtergrond van die Laeveld van die 19de eeu, en die Anglo-Boereoorlog.
View full details