Skip to product information
1 of 1

Media24 Boeke (Pty) Ltd

Philida: 'n Slaweroman

Philida: 'n Slaweroman

Regular price $28.14 USD
Regular price Sale price $28.14 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dit verg die jong slavin Philida groot moed om by die Slawebeskermer op Stellenbosch 'n klag teen haar baas te gaan lê. Cornelis Brink, op wie se plaas sy grootgeword het, wil haar verkoop nadat sy vier kinders by sy seun, Frans Brink, gehad het. 'n Meesleurende en aangrypend slaweroman deur 'n meesterverteller.
View full details