Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Emma en die Creepy Komplot

Emma en die Creepy Komplot

Regular price $9.49 USD
Regular price $10.96 USD Sale price $9.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer ná die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleienaar, die Plottenboers, Jori Appelgryn en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen? Emma besluit natuurlik om ondersoek in te stel, maar niks kan haar en Zoltan egter voorberei op die gruwelike fonds wat hulle een aand in die koelsakke ontdek nie . . .
View full details