Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Seisoen van die skimmelson

Seisoen van die skimmelson

Regular price $7.31 USD
Regular price Sale price $7.31 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Seisoen van die skimmelson is ’n verhaal wat sy draaie gooi in die Vrystaatse Hoogland en in Beiere waarheen Madel Vermeer gaan om sang te studeer. Maar sy laat haar jeugliefde, die aantreklike dokter Wiam du Preez, agter. Tydelik, so glo sy. Sy ontmoet Jan-Karel Joubert van Oudewijn wat in Geisenheim studeer en ontdek dat ’n mens se keuses in die lewe jou oor ’n afgrond kan stoot.
View full details