Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Ekseem: Jou noodsaaklike gids

Ekseem: Jou noodsaaklike gids

Regular price $19.01 USD
Regular price Sale price $19.01 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Ekseem kan jou byna waansinnig maak – maar gelukkig kán dit, met die regte kennis, suksesvol behandel word. Tussen 10 en 20% van mense, volwassenes sowel as kinders, ly op die een of ander tyd onder ekseem. Hierdie boek bring vir alle ekseemlyers hoop. Regina Malan verduidelik in helder en verstaanbare taal hoe jou vel werk en wat ekseem veroorsaak. Sy deel ook die nuutste wetenskaplike kennis oor hoe jy ekseem kan oorkom deur daaglikse velsorg, leefstylaanpassings, mediese behandeling, te let op wat jy eet, bewus te wees van die verband tussen liggaam en siel. 'Ekseem: Jou noodsaaklike gids' verskaf al die jongste inligting asook praktiese advies. Dié boek volg ’n gebalanseerde, geïntegreerde benadering wat jou bemagtig en nuwe hoop gee.
View full details