Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Debora en seuns

Debora en seuns

Regular price $21.20 USD
Regular price Sale price $21.20 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Debora en haar gesin daag een nag uit die bloute op en maak opslae op die dorp. Die dorpenaars begryp hulle nie, want hulle hou hulle eenkant. Maar Debora-hulle is die mense op wie Margot Scott so lank gewag het. Die mense wat haar lewe sal vól maak. Al waarsku haar ma haar dat mense kom en mense gaan. Die Tweede Wêreldoorlog breek uit en Margot leer dat die liefde vol geheime en hartseer kan wees. Tog is dit liefde wat haar dryf om ’n groot sprong te waag die vreemde in. Een wat haar lewe kan kos . . .
View full details