1
/
of
1
Human & Rousseau
Komplot
Komplot
Regular price
$23.03 USD
Regular price
Sale price
$23.03 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Thomas Jacobs, Boere-anargis en mynwerker uit Johannesburg, se ideale het hom eens Spanje toe gedwing om teen Franco se Fasciste te gaan veg. Daar ontmoet Thomas die geheimsinnige Ortiz, Russiese agent, nadat dié sy lewe red. Nou, jare later, is Ortiz na Colesberg op pad, waar hy sy eertydse medevryheidsvegter ’n laaste keer vir die saak wil werf.
Share
