Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Christine le Roux Omnibus 7

Christine le Roux Omnibus 7

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Christine le Roux se sewende omnibus bevat drie immergroen liefdesverhale. In Geskenk uit die hemel leer sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. In Die lente kom weer moet Frans Fourie aan sy nuwe sekretaresse gewoond raak, en in Kosbaar soos die lewe gaan werk Elizabeth Benade vir die moeilike dokter Richard Nel.
View full details